Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » druiwekorrel
druiwekorrel [boodskap #134938] Do, 10 Desember 2020 14:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
druiwekorrel
Afbreking: drui•we•kor•rel
Samestelling: druiwe + korrel


Selfstandige naamwoord: druiwekorrel
Meervoud: druiwekorrels
Verkleinwoord: druiwekorreltjie
Meervoud van verkleining: druiwekorreltjies

Betekenis:
• 'n Korrel (die eetbare bessie) van 'n druiwetros.

Gebruik:
• 'n Rosyntjie is 'n gedroogde druiwekorrel.

Vertaling:
Engels: grape
Nederlands: druivenkorrel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eensydig
Volgende onderwerp: durf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:01:50 MGT 2024