Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weifel
weifel [boodskap #134934] Do, 10 Desember 2020 14:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weifel
Afbreking: wei•fel


Werkwoord: weifel
Verlede tyd: het geweifel

Betekenis:
• Onseker of besluitloos wees; in iets twyfel of daarvan terugdeins.

Gebruik:
• As jy weifel op die dag van nood, is jy nie opgewasse daarvoor nie. [Spreuke 24:10]

Sinoniem:
• aarsel
• huiwer
• twyfel

Afgelei:
• weifelaar
• weifelagtig
• weifelagtigheid
• weifeling
• weifelmoedig
• weifelmoedigheid

Vertaling:
Engels: to waver, hesitate
Nederlands: weifelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verhard
Volgende onderwerp: afwys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 16:59:35 MGT 2024