Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drinkwater
drinkwater [boodskap #134925] Di, 08 Desember 2020 18:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Fonteintjie waar drinkwater gedrink kan word.
'n Fonteintjie waar drinkwater gedrink kan word.
drinkwater
Afbreking: drink•wa•ter
Samestelling: drink + water


Selfstandige naamwoord: drinkwater
Meervoud:

Betekenis:
• Skoon water wat geskik is om gedrink te word.

Gebruik:
• In ontwikkelde lande het die meeste mense toegang tot skoon drinkwater, maar in ander lande is dit nie altyd die geval nie.

Vertaling:
Engels: drinking water, drinkable water
Nederlands: drinkwater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: donderbui
Volgende onderwerp: tweeuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:02:25 MGT 2024