Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dut
dut [boodskap #134909] So, 06 Desember 2020 20:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Soldate wat dut.
Soldate wat dut.
dut
Afbreking: dut


Werkwoord: dut
Verlede tyd: het gedut

Betekenis:
• 'n Vinnige slapie vang; insluimer.

Gebruik:
• Ek sit soms en dut voor my rekenaar as ek moet werk.

Afgelei:
• indut

Vertaling:
Engels: to take a nap, doze, snooze, slumber
Nederlands: dutten


Selfstandige naamwoord: dut
Meervoud: dutte
Verkleinwoord: dutjie
Meervoud van verkleining: dutjies

Betekenis:
• 'n Kort, ligte slaap; sluimering.

Gebruik:
• In die namiddag wil ek soms 'n dutjie vat.

Sinoniem:
• siësta
• sluimering

Vertaling:
Engels: nap, doze, snooze
Nederlands: dut

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dronklap
Volgende onderwerp: faks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 16:55:22 MGT 2024