Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diaken
diaken [boodskap #134901] So, 06 Desember 2020 08:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diaken
Afbreking: di•a•ken


Selfstandige naamwoord: diaken
Meervoud: diakens
Verkleinwoord: diakentjie
Meervoud van verkleining: diakentjies

Betekenis:
• Ampsdraer van 'n kerk en lid van die kerkraad wat geld tydens dienste insamel en vir die armes sorg.

Gebruik:
• Die diakens sal nou die kollekte opneem.

Antoniem:
• diakones (vroulik)

Afgelei:
• diakensamp
• diakensbank
• diakensboekie
• diakenskap
• diakensvrou
• diakonaal
• leierdiaken

Vertaling:
Engels: deacon
Nederlands: diaken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buurland
Volgende onderwerp: ouderling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 18:03:29 MGT 2024