Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boekwinkel
boekwinkel [boodskap #134893] Sa, 05 Desember 2020 12:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n boekwinkel.
'n boekwinkel.
boekwinkel
Afbreking: boek•win•kel
Samestelling: boek + winkel


Selfstandige naamwoord: boekwinkel
Meervoud: boekwinkels
Verkleinwoord: boekwinkeltjie
Meervoud van verkleining: boekwinkeltjies

Betekenis:
• 'n Winkel wat boeke verkoop.

Gebruik:
• As gevolg van aanlyn verkope het baie boekwinkels hulle deure gesluit.

Vertaling:
Engels: bookshop, bookstore
Nederlands: boekwinkel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bitsig
Volgende onderwerp: bog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 18:06:24 MGT 2024