Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » visdam
visdam [boodskap #134874] Vr, 04 Desember 2020 08:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
visdam
Afbreking: vis•dam
Samestelling: vis + dam


Selfstandige naamwoord: visdam
Meervoud: visdamme
Verkleinwoord: visdammetjie
Meervoud van verkleining: visdammetjies

Betekenis:
• 'n Dam met vise.

Gebruik:
• Ons het 'n visdam met goudvisse.

Vertaling:
Engels: fish dam
Nederlands: vissendam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knoffel
Volgende onderwerp: vin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:53:52 MGT 2024