Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aantygings
aantygings [boodskap #134847] Di, 01 Desember 2020 19:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20226
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aantygings
Afbreking: aan•ty•gings


Selfstandige naamwoord: aantyging
Meervoud: aantyginge, aantygings
Verkleinwoord: aantyginkie
Meervoud van verkleining: aantyginkies

Betekenis:
• Meervoud van aantyging; kwaadwillige beskuldigings.

Gebruik:
• Valse aantygings is onverantwoordelik en gevaarlik.

Wisselvorm:
• aantyginge

Spelfout:
• aantuigings

Vertaling:
Engels: accusations, imputations
Nederlands: aantijgings

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aandeel
Volgende onderwerp: hoezit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:17:36 MGT 2024