Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » zombie
zombie [boodskap #134842] Di, 01 Desember 2020 13:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Zombie.
'n Zombie.
zombie
Afbreking: zom•bie


Selfstandige naamwoord: zombie
Meervoud: zombies
Verkleinwoord: zombietjie
Meervoud van verkleining: zombietjies

Betekenis:
• (mitologie) Lyk van 'n afgestorwene wat magies sonder siel uit die dood herrys.
• (figuurlik) Moeë of apatiese persoon (sonder gedagtes of gevoelens).

Gebruik:
• Sluit snags maar die deure as die weerwolwe en zombies begin ronddwaal.
• Wat dwaal jy soos 'n zombie in die huis rond?

Afgelei:
• zombiefliek

Vertaling:
Engels: zombie, zombi
Nederlands: zombie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mondkappie
Volgende onderwerp: apaties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:48:57 MGT 2024