Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mondkappie
mondkappie [boodskap #134841] Di, 01 Desember 2020 12:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mondkappie
Afbreking: mond•kap•pie
Samestelling: mond + kappie


Selfstandige naamwoord: mondkappie
Meervoud: mondkappies

Betekenis:
• Kappie of masker wat die mond en neus bedek.

Gebruik:
• Weens Covid-19 is dit verpligtend om 'n mondkappie in die openbaar te dra.

Sinoniem:
• bekpêntie (grappig)
• masker

Vertaling:
Engels: mouth mask
Nederlands: mondkapje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haakwurm
Volgende onderwerp: zombie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:35:51 MGT 2024