Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » erns
erns [boodskap #134829] Ma, 30 November 2020 15:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
erns
Afbreking: erns


Selfstandige naamwoord: erns
Meervoud:

Betekenis:
• Die toestand van ernstig wees; sonder grappies.

Gebruik:
• Ons mag nie die erns van die saak geringskat nie.

Vertaling:
Engels: seriousness, gravity
Nederlands: ernst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: katvriendelik
Volgende onderwerp: wedersyds
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:48:53 MGT 2024