Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » LUR
LUR [boodskap #134825] Ma, 30 November 2020 07:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
LUR
Afbreking: LUR


Selfstandige naamwoord: LUR
Meervoud: LUR'e
Verkleinwoord: LUR'tjie
Meervoud van verkleining: LUR'tjies

Betekenis:
• Afkorting vir Lid van die Uitvoerende Raad.

Gebruik:
• Die Premier het die bevoegdheid om LUR'e op eie wil aan te stel en af te dank.

Vertaling:
Engels: MEC, Member of the Executive Council

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bywoon
Volgende onderwerp: stiptelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 18:05:00 MGT 2024