Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stigter
stigter [boodskap #134821] So, 29 November 2020 20:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stigter
Afbreking: stig•ter


Selfstandige naamwoord: stigter
Meervoud: stigters
Verkleinwoord: stigtertjie
Meervoud van verkleining: stigtertjies

Betekenis:
• Iemand wat iets stig of gestig het.

Gebruik:
• Prof. Carel Boshoff was die stigter van Orania en die skoonseun van eerste minister Hendrik Verwoerd.

Sinoniem:
• beginner
• grondlegger
• oprigter

Hiponiem:
• medestigter
• vredestigter

Afgelei:
• stigtersaandeel
• stigtersdag
• stigterslid

Vertaling:
Engels: founder
Nederlands: stichter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ryg
Volgende onderwerp: opvoering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:54:09 MGT 2024