Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » druipeling
druipeling [boodskap #134818] So, 29 November 2020 17:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
druipeling
Afbreking: drui•pe•ling
Samestelling: druip + -eling
Uitspraak: /ˈdrœi̯.pə.ləŋ/


Selfstandige naamwoord: druipeling
Meervoud: druipelinge
Verkleinwoord: druipelinkie
Meervoud van verkleining: druipelinkies

Betekenis:
• Persoon wat 'n toets, eksamen of kursus druip.

Gebruik:
• Daar was een druipeling in ons matriekklas, maar hy het gelukkig vir die hereksamen gekwalifiseer.

Sinoniem:
• doppeling
• sakkeling

Vertaling:
Engels: failure, dropout
Nederlands: uitvaller

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kragprop
Volgende onderwerp: leerskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:02:56 MGT 2024