Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blokkiesvloer
blokkiesvloer [boodskap #134814] So, 29 November 2020 16:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Blokkiesvloer word gepoleer.
'n Blokkiesvloer word gepoleer.
blokkiesvloer
Afbreking: blok•kies•vloer
Samestelling: blokkies + vloer


Selfstandige naamwoord: blokkiesvloer
Meervoud: blokkiesvloere
Verkleinwoord: blokkiesvloertjie
Meervoud van verkleining: blokkiesvloertjies

Betekenis:
• Vloer van blokkies wat in mekaar pas.

Gebruik:
• Die vrou poleer die blokkiesvloer.

Vertaling:
Engels: parquet flooring
Nederlands: parketvloer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleinsus
Volgende onderwerp: vrugtekelkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:39:44 MGT 2024