Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » viskunde
viskunde [boodskap #134807] So, 29 November 2020 08:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
viskunde
Afbreking: vis•kun•de
Samestelling: vis + kunde


Selfstandige naamwoord: viskunde
Meervoud:

Betekenis:
• Wetenskap wat hom met die studie van visse bemoei.

Gebruik:
• Pierre Belon word as die grondlegger van die viskunde beskou.

Sinoniem:
• igtiologie

Verwant:
• igtioloog
• viskundig
• viskundige

Afkorting:
• visk.

Vertaling:
Engels: ichthyology
Nederlands: viskunde, ichtyologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grootboet
Volgende onderwerp: spervuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 18:02:55 MGT 2024