Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pasta
pasta [boodskap #134800] Sa, 28 November 2020 20:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Pasta
Pasta
pasta
Afbreking: pas•ta


Selfstandige naamwoord: pasta
Meervoud: pastas
Verkleinwoord: pastatjie
Meervoud van verkleining: pastatjies

Betekenis:
• Italiaanse voedsel van deeg (soos spaghetti, macaroni en lasagne).
• 'n Sagte kneebare mengel.

Gebruik:
Pasta kan breedweg in twee soorte verdeel word: vars (pasta fresca) en gedroog (pasta secca).
• Konfyt is 'n smeermiddel wat uit 'n pasta van vrugte en suiker of soms pektien bestaan.

Afgelei:
• soldeerpasta
• tandepasta

Vertaling:
Engels: paste
Nederlands: pasta

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soldeerpasta
Volgende onderwerp: ratwisseling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 18:02:31 MGT 2024