Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soldeerpasta
soldeerpasta [boodskap #134799] Sa, 28 November 2020 20:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
soldeerpasta
Afbreking: sol•deer•pas•ta
Samestelling: soldeer + pasta


Selfstandige naamwoord: soldeerpasta
Meervoud: soldeerpastas

Betekenis:
• Metaalpoeier wat in 'n dik medium genaamd 'n fluks gesuspendeer is.

Gebruik:
Soldeerpasta word gebruik om elektroniese komponente aan 'n gedrukte stroombaan te soldeer.

Verwant:
• soldeerbout
• soldeersel

Vertaling:
Engels: solder paste, solder cream
Nederlands: soldeerpasta

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rooibokram
Volgende onderwerp: pasta
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:05:12 MGT 2024