Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skouerblad
skouerblad [boodskap #134795] Sa, 28 November 2020 18:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die skouerblad en die sleutelbeen word aangedui.
Die skouerblad en die sleutelbeen word aangedui.
skouerblad
Afbreking: skou•er•blad
Samestelling: skouer + blad


Selfstandige naamwoord: skouerblad
Meervoud: skouerblaaie
Verkleinwoord: skouerbladjie
Meervoud van verkleining: skouerbladjies

Betekenis:
• Plat driehoekige been wat die agterkant van die skouer vorm.

Gebruik:
• Die skouerblad en die sleutelbeen is so opgestel dat die mens sy arms byna volledig kan roteer.

Sinoniem:
• scapula

Vertaling:
Engels: shoulder blade
Nederlands: schouderblad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afgodery
Volgende onderwerp: listeriose
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:57:55 MGT 2024