Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afgodery
afgodery [boodskap #134794] Sa, 28 November 2020 18:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afgodery
Afbreking: af•go•de•ry


Selfstandige naamwoord: afgodery
Meervoud:

Betekenis:
• Die verering van afgode.

Gebruik:
• Calvyn het gesê dat afgodery die aanbidding van die gawes is, in plaas van die Gewer self.

Sinoniem:
• idolatrie

Vertaling:
Engels: idolatry
Nederlands: afgoderij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rooiribbok
Volgende onderwerp: skouerblad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:05:49 MGT 2024