Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swartaalbes
swartaalbes [boodskap #134785] Sa, 28 November 2020 10:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20226
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die swartaalbes.
Die swartaalbes.
swartaalbes
Afbreking: swart•aal•bes
Samestelling: swart + aalbes
Uitspraak: /ˈsvɑrtˌɑːɫbes/, /ˈsʋɑrtˌɑːɫbes/


Selfstandige naamwoord: swartaalbes
Meervoud: swartaalbesse
Verkleinwoord: swartaalbessie
Meervoud van verkleining: swartaalbessies

Betekenis:
• Tipe aalbessie wat swart is, Ribes nigrum.

Gebruik:
• Die swartaalbes word meestal vir mediese doeleindes gebruik, maar kom ook in seker kosprodukte voor.

Wisselvorm:
• swartaalbessie
• swartbessie

Verwant:
• rooi-aalbes
• witaalbes

Vertaling:
Engels: blackcurrant
Nederlands: zwarte bes

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wildesering
Volgende onderwerp: lugvaartlyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:29:10 MGT 2024