Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geoksiel
geoksiel [boodskap #134783] Sa, 28 November 2020 08:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geoksiel
Afbreking: ge•ok•siel


Selfstandige naamwoord: geoksiel
Meervoud: geoksiele

Betekenis:
• 'n Ondergrondse boom; boom waarvan net die kroon bogronds sigbaar is.

Gebruik:
• 'n Geoksiel lyk bogronds soos klein takkies of 'n struik wat uit die grond groei, maar dit is eintlik net die uitlopers van 'n groot boom wat nie sigbaar is nie.

Sinoniem:
• ploegbreker

Vertaling:
Engels: geoksiel
Nederlands: geoksiel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: elandswortel
Volgende onderwerp: wildesering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:50:47 MGT 2024