Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elandswortel
elandswortel [boodskap #134782] Sa, 28 November 2020 08:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die elandsboontjie.
Die elandsboontjie.
elandswortel
Afbreking: el•ands•wor•tel
Samestelling: eland + -s- + wortel


Selfstandige naamwoord: elandswortel
Meervoud: elandswortels
Verkleinwoord: elandsworteltjie
Meervoud van verkleining: elandsworteltjies

Betekenis:
• 'n Geoksiel (ondergrondse boom) wat in Suider-Afrika voorkom, Elephantorrhiza elephantina.

Gebruik:
• Die elandswortel se boontjies kan as groente gebruik word en die wortels word deur diere uitgegrawe en gevreet.

Sinoniem:
• baswortel
• elandsboontjie
• leerbossie
• looiersbossie
• olifantswortel

Vertaling:
Engels: eland's bean, eland's wattle, elephant's root
Sotho: mositsane
Zoeloe: intolwane

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: massamedium
Volgende onderwerp: geoksiel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 18:09:39 MGT 2024