Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blaaskans
blaaskans [boodskap #134770] Vr, 27 November 2020 09:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
blaaskans
Afbreking: blaas•kans
Samestelling: blaas + kans


Selfstandige naamwoord: blaaskans
Meervoud: blaaskanse
Verkleinwoord: blaaskansie
Meervoud van verkleining: blaaskansies

Betekenis:
• 'n Kort breuk of ruspouse om asem te skep; rustydjie.

Gebruik:
• Sjoe, ons moet nou eers 'n blaaskans vat.

Vertaling:
Engels: breather
Nederlands: rustpauze

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: begeesterd
Volgende onderwerp: trekklavier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 16:58:04 MGT 2024