Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » olieboom
olieboom [boodskap #134768] Vr, 27 November 2020 09:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Olieboom.
'n Olieboom.
olieboom
Afbreking: ol•ie•boom
Samestelling: olie + boom


Selfstandige naamwoord: olieboom
Meervoud: oliebome
Verkleinwoord: olieboompie
Meervoud van verkleining: olieboompies

Betekenis:
• 'n Eenjarige onkruid, Durata-spesies.

Gebruik:
Olieboom is ongewens in graan weens die plant se giftige aard (veral die saad) en gevalle van vergiftiging van mens en dier is al aangeteken.

Sinoniem:
• doringappel
• olieblaar
• steekappel
• stinkblaar

Vertaling:
Engels: thorn apple, jimson weed, devil's snare
Nederlands: doornappel, dolappel, duivelskruid, mollenkruid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boetebos
Volgende onderwerp: begeesterd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:07:00 MGT 2024