Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boetebessie
boetebessie [boodskap #134766] Vr, 27 November 2020 08:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boetebessie
Afbreking: boe•te•bes•sie
Samestelling: boete + bessie


Selfstandige naamwoord: boetebessie
Meervoud: boetebessies
Verkleinwoord: boetebessietjie
Meervoud van verkleining: boetebessietjies

Betekenis:
• Vroulike verkeersbeampte.

Gebruik:
• Die boetebessie het my vir onwettige parkering aangeskryf.

Vertaling:
Engels: female speed cop
Nederlands: vrouwelijke parkeerwachter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klimtol
Volgende onderwerp: boetebos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 18:08:30 MGT 2024