Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterkoedoe
waterkoedoe [boodskap #134763] Vr, 27 November 2020 07:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Waterkoedoe.
'n Waterkoedoe.
waterkoedoe
Afbreking: wa•ter•koe•doe
Samestelling: water + koedoe


Selfstandige naamwoord: waterkoedoe
Meervoud: waterkoedoes
Verkleinwoord: waterkoedoetjie
Meervoud van verkleining: waterkoedoetjies

Betekenis:
• 'n Wildsbok van die noorde van Botswana, die Caprivistrook en die suide van Angola, Tragelaphus spekei.

Gebruik:
• Die waterkoedoe is 'n sku bok van middelslaggrootte met langerige hare en 'n wit chevronmerk tussen die oë.

Vertaling:
Engels: sitatunga
Nederlands: sitatoenga

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skiereiland
Volgende onderwerp: interstellêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:34:07 MGT 2024