Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skiereiland
skiereiland [boodskap #134762] Vr, 27 November 2020 07:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20226
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Kaapse Skiereiland.
Die Kaapse Skiereiland.
skiereiland
Afbreking: skier•ei•land


Selfstandige naamwoord: skiereiland
Meervoud: skiereilande
Verkleinwoord: skiereilandjie
Meervoud van verkleining: skiereilandjies

Betekenis:
• Landmassa wat vir die grootste deel deur water omring word, en slegs 'n (relatief) smal verbinding met die vasteland het.

Gebruik:
• Die Kaapse Skiereiland was vroeër 'n eiland, maar die skiereiland is deur die verrysing van die sangerige Kaapse Vlakte nou met die vasteland verbind.

Afkorting:
• skiereil.

Vertaling:
Engels: peninsula
Nederlands: schiereiland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seekoeikalf
Volgende onderwerp: waterkoedoe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:25:45 MGT 2024