Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorman
voorman [boodskap #134758] Do, 26 November 2020 19:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20226
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorman
Afbreking: voor•man
Samestelling: voor + man


Selfstandige naamwoord: voorman
Meervoud: voormanne
Verkleinwoord: voormannetjie
Meervoud van verkleining: voormannetjies

Betekenis:
• Leier of arbeider was as opsigter oor ander arbeiders optree.

Gebruik:
• Die voorman het die lui werker in die pad gesteek.

Sinoniem:
• onderbaas
• opsigter
• ploegbaas

Afgelei:
• fabrieksvoorman
• plaasvoorman

Vertaling:
Engels: foreman
Nederlands: voorman

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bespied
Volgende onderwerp: voorbehoud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:29:19 MGT 2024