Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duimspyker
duimspyker [boodskap #134703] So, 22 November 2020 16:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Duimspykers
Duimspykers
duimspyker
Afbreking: duim•spy•ker
Samestelling: duims + pyker


Selfstandige naamwoord: duimspyker
Meervoud: duimspykers
Verkleinwoord: duimspykertjie
Meervoud van verkleining: duimspykertjies

Betekenis:
• 'n Kort spyker met 'n breë kop wat met die duim ingedruk word.

Gebruik:
• Druk die papier met 'n duimspyker teen die prikbord vas.

Sinoniem:
• drukspyker

Vertaling:
Engels: drawing pin, thumb tack
Nederlands: duimspijker, punaise

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleeflint
Volgende onderwerp: argaïsme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:05:34 MGT 2024