Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitwerking
uitwerking [boodskap #134659] Sa, 21 November 2020 10:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitwerking
Afbreking: uit•wer•king


Selfstandige naamwoord: uitwerking
Meervoud: uitwerkinge, uitwerkings
Verkleinwoord: uitwerkinkie
Meervoud van verkleining: uitwerkinkies

Betekenis:
• Die nagevolge van iets.

Gebruik:
• Ek hoop dit sal die gewenste uitwerking hê.

Sinoniem:
• effek
• gevolg
• invloed
• resultaat

Vertaling:
Engels: effect, consequence
Nederlands: uitwerking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: detensie
Volgende onderwerp: nuusblad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 19:31:49 MGT 2024