Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strafwerk
strafwerk [boodskap #134657] Sa, 21 November 2020 08:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
strafwerk
Afbreking: straf•werk
Samestelling: straf + werk


Selfstandige naamwoord: strafwerk
Meervoud: strafwerke
Verkleinwoord: strafwerkie
Meervoud van verkleining: strafwerkies

Betekenis:
• Werk wat 'n persoon as 'n vorm van straf moet uitvoer.

Gebruik:
• Tydens detensie sal vakgeoriënteerde strafwerk aan leerders uitgedeel word.

Verwant:
• dwangarbeid

Vertaling:
Engels: punishment work
Nederlands: strafwerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: speelterrein
Volgende onderwerp: detensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 19:55:37 MGT 2024