Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skooldrag
skooldrag [boodskap #134652] Vr, 20 November 2020 18:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skooldrag
Afbreking: skool•drag
Samestelling: skool + drag


Selfstandige naamwoord: skooldrag
Meervoud:

Betekenis:
• Uniforme klere wat deur al die leerders van 'n skool gedra word.

Gebruik:
• Die kinders debatteer oor die voor- en nadele van skooldrag.

Sinoniem:
• skoolklere
• skooluniform

Vertaling:
Engels: school uniform
Nederlands: schooluniform

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleedkamer
Volgende onderwerp: teëstribbel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 19:34:26 MGT 2024