Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Meksiko
Meksiko [boodskap #134630] Wo, 18 November 2020 17:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die liggan van Meksiko in die Amerikas.
Die liggan van Meksiko in die Amerikas.
Meksiko
Afbreking: Mek•si•ko


Pleknaam: Meksiko

Betekenis:
• 'n Land in Noord-Amerika, amptelik die Verenigde Meksikaanse State, aangrensend aan die Verenigde State van Amerika, Belize, Guatemala, die Stille Oseaan en die Golf van Meksiko.

Gebruik:
Meksiko bestaan uit 31 deelstate (Estados) en Meksikostad (Ciudad de México).

Wisselvorm:
• Mexiko

Verwant:
• Meksikaan
• Meksikaans

Vertaling:
Engels: Mexico
Nederlands: Mexico

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sintaksis
Volgende onderwerp: verbrei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 19:58:47 MGT 2024