Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diachronies
diachronies [boodskap #134624] Wo, 18 November 2020 14:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diachronies
Afbreking: di•a•chro•nies


Byvoeglike naamwoord: diachronies
Attributief: diachroniese

Betekenis:
• Wat oor 'n periode van tyd plaasvind; die historiese ontwikkeling.

Gebruik:
Diachroniese taalkunde is die studie van 'n taal deur verskillende tydperke in die geskiedenis.

Wisselvorm:
• diakronies

Antoniem:
• sinchronies

Vertaling:
Engels: diachronic
Nederlands: diachronisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lemma
Volgende onderwerp: glosseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:18:32 MGT 2024