Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrugteboord
vrugteboord [boodskap #134555] Vr, 13 November 2020 10:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrugteboord
Afbreking: vrug•te•boord
Samestelling: vrugte + boord


Selfstandige naamwoord: vrugteboord
Meervoud: vrugteboorde
Verkleinwoord: vrugteboordjie
Meervoud van verkleining: vrugteboordjies

Betekenis:
• Rye vrugtebome.

Gebruik:
• Die stout kinders steel vrugte in die vrugteboord.

Sinoniem:
• boord

Vertaling:
Engels: orchard
Nederlands: boomgaard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vabond
Volgende onderwerp: allerweë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 19:56:44 MGT 2024