Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Israeli
Israeli [boodskap #134545] Do, 12 November 2020 20:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Israeli
Afbreking: Is•ra•e•li


Selfstandige naamwoord: Israeli
Meervoud: Israeli's
Verkleinwoord: Israeli'tjie
Meervoud van verkleining: Israeli'tjies

Betekenis:
• Inwoner of burger van Israel.

Gebruik:
• Die nie-Joodse Israeli's, waaronder sowat een miljoen Arabiessprekende mense, geniet volle burgerskap en stemreg.

Vertaling:
Engels: Israeli
Nederlands: Israëli

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lojaliteit
Volgende onderwerp: makrostruktuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:01:26 MGT 2024