Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vraestel
vraestel [boodskap #134526] Wo, 11 November 2020 16:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vraestel
Afbreking: vrae•stel


Selfstandige naamwoord: vraestel
Meervoud: vraestelle
Verkleinwoord: vraestelletjie
Meervoud van verkleining: vraestelletjies

Betekenis:
• 'n Stel vrae wat beantwoord moet word.

Gebruik:
• Lees eers jou vraestel deur voordat jy dit beantwoord.

Afgelei:
• eksamenvraestel
• matriekvraestel

Vertaling:
Engels: examination paper
Nederlands: examenpapier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pistool
Volgende onderwerp: skoolkous
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:04:46 MGT 2024