Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strandwag
strandwag [boodskap #134521] Wo, 11 November 2020 15:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Strandwag.
'n Strandwag.
strandwag
Afbreking: strand•wag
Samestelling: strand + wag


Selfstandige naamwoord: strandwag
Meervoud: strandwagte
Verkleinwoord: strandwaggie
Meervoud van verkleining: strandwaggies

Betekenis:
• Persoon wat baaiers by 'n strand oppas, of plek vanwaar so 'n persoon toesig hou.

Gebruik:
• Die strandwag het al talle lewens gered.

Sinoniem:
• lewensredder
• strandwagter

Vertaling:
Engels: beach lifeguard
Nederlands: strandwacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snaar
Volgende onderwerp: glasstuk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:14:46 MGT 2024