Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kameraad
kameraad [boodskap #134511] Wo, 11 November 2020 12:19
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kameraad
Afbreking: ka•me•raad


Selfstandige naamwoord: kameraad
Meervoud: kamerade
Verkleinwoord: kameraadtjie
Meervoud van verkleining: kameraadjies

Betekenis:
• 'n Goeie vriend; makker; maat; vriend; kornuit.
• Iemand wat saam net jou in 'n oorlog veg; medesoldaat; krysmakker.
• Sosialis of aanhanger van 'n totalitêre regime; lid van 'n kommunistiese party of titel vir so 'n persoon.

Gebruik:
• Hy en sy kameraad is al weer in die bure se vrugteboord.
• As die koeëls om jou kop reën moet jy op jou kamerade kan vertrou.
Kameraad Lenin is ons held!

Afgelei:
• kameraadskap
• kameraderie

Vertaling:
Engels: pal, chum, buddy, companion; comrade; comrade
Nederlands: kameraad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tennisspan
Volgende onderwerp: skraap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:17:09 MGT 2024