Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Eskimo
Eskimo [boodskap #134509] Di, 10 November 2020 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Eskimo's.
Eskimo's.
Eskimo
Afbreking: es•ki•mo


Selfstandige naamwoord: Eskimo
Meervoud: Eskimo's
Verkleinwoord: Eskimo'tjie
Meervoud van verkleining: Eskimo'tjies

Betekenis:
• Een van die oorspronklike bewoner van die noordpoolgebied (Groenland, Kanada, Alaska en Siberië).

Gebruik:
• Die Eskimo's woon in yshuise wat igloes genoem word.

Verwant:
• Inuïet

Vertaling:
Engels: Eskimo
Nederlands: Eskimo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dahlia
Volgende onderwerp: tennisspan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 19:55:06 MGT 2024