Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dahlia
dahlia [boodskap #134508] Di, 10 November 2020 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Dahlias
Dahlias
dahlia
Afbreking: da•hlia


Selfstandige naamwoord: dahlia
Meervoud: dahlias
Verkleinwoord: dahliatjie
Meervoud van verkleining: dahliatjies

Betekenis:
• 'n Kleurvolle blomplant met ondergrondse wortelknolle in die genus Dahlia.

Gebruik:
• Die dahlia is vernoem na die Sweedse plantkundige Anders Dahl, wat die saad van die plant in 1789 uit Meksiko na Europa ingevoer het.

Afgelei:
• dahliabol

Vertaling:
Engels: dahlia
Nederlands: dahlia

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verontwaardig
Volgende onderwerp: Eskimo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:20:12 MGT 2024