Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sillabe
sillabe [boodskap #134495] Ma, 09 November 2020 18:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sillabe
Afbreking: sil•la•be


Selfstandige naamwoord: sillabe
Meervoud: sillabes
Verkleinwoord: sillabetjie
Meervoud van verkleining: sillabetjies

Betekenis:
• Deel van 'n woord wat met een asemstoot uitgespreek word.

Gebruik:
• Die woord "kamer" het twee sillabes, ka- en -mer.
• 'n Sillabe bestaan uit 'n vokaal of diftong, met of sonder konsonante.

Sinoniem:
• lettergreep

Afgelei:
• sillabies

Afkorting:
• sill.

Vertaling:
Engels: syllable
Nederlands: syllabe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kimono
Volgende onderwerp: Marais
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:26:08 MGT 2024