Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bewuswording
bewuswording [boodskap #134481] So, 08 November 2020 17:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bewuswording
Afbreking: be•wus•wor•ding


Selfstandige naamwoord: bewuswording
Meervoud: bewuswordinge, bewuswordings

Betekenis:
• Om van iets bewus te word.

Gebruik:
• Die ruimtewedloop het gelei tot 'n groter bewuswording van ons planeet en hoe broosbaar ons eintlik is.

Sinoniem:
• gewaarwording

Vertaling:
Engels: awareness
Nederlands: bewustwording

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruimtereisiger
Volgende onderwerp: desperaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 19:42:15 MGT 2024