Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geseënd
geseënd [boodskap #134478] So, 08 November 2020 16:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geseënd
Afbreking: ge•se•ënd


Byvoeglike naamwoord: geseën, geseënd
Vergrotende trap: geseënder
Oortreffende trap: geseëndste
Attributief: geseënde

Betekenis:
• Wat baie geluk, genade en seën ontvang.

Gebruik:
Geseënd is die mense wie se oortredinge nie gestraf word nie en wie se sonde vergewe word. [Romeine 4:7]

Wisselvorm:
• geseën

Vertaling:
Engels: blessed, graced
Nederlands: gezegend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kinkhoring
Volgende onderwerp: skeermes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:33:23 MGT 2024