Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kinkhoring
kinkhoring [boodskap #134477] So, 08 November 2020 16:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kinkhoring.
'n Kinkhoring.
kinkhoring
Afbreking: kink•ho•ring


Selfstandige naamwoord: kinkhoring
Meervoud: kinkhorings
Verkleinwoord: kinkhorinkie
Meervoud van verkleining: kinkhorinkies

Betekenis:
• Eetbare seeslak in die families Buccinidae, Strombidae, Lotoriidae, ens.
• Keëlvormige skulp van hierdie slak met spiraalvormige draaie.

Gebruik:
Kinkhoring word in slaaie en bredies gebruik.
• Die Griekse god Triton het 'n kinkhoring as blaasinstrument gebruik.

Sinoniem:
• trompetskulp

Vertaling:
Engels: conch shell
Nederlands: kinkhoorn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongeval
Volgende onderwerp: geseënd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:24:26 MGT 2024