Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sindikaat
sindikaat [boodskap #134474] So, 08 November 2020 10:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sindikaat
Afbreking: sin•di•kaat


Selfstandige naamwoord: sindikaat
Meervoud: sindikate
Verkleinwoord: sindikaatjie
Meervoud van verkleining: sindikaatjies

Betekenis:
• Organisasie van sakelede wat vir industriële of kommersiële doeleindes gestig is.

Gebruik:
• 'n Sindikaat wat poste binne die polisiediens verkoop het is gearresteer.

Hiponiem:
• dwelmsindikaat
• misdaadsindikaat
• orgaansindikaat
• spioenasiesindikaat

Afgelei:
• sindikaatbedrywighede
• sindikaatlede

Vertaling:
Engels: syndicate, ring
Nederlands: syndicaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwansuis
Volgende onderwerp: reddingswerker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:28:15 MGT 2024