Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » figuur
figuur [boodskap #134463] Sa, 07 November 2020 15:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
figuur
Afbreking: fi•guur


Selfstandige naamwoord: figuur
Meervoud: figure
Verkleinwoord: figuurtjie
Meervoud van verkleining: figuurtjies

Betekenis:
• Die uiterlike voorkoms of gestalte van iets.
• 'n Belangrike persoon of 'n karakter in 'n storie.

Gebruik:
• Die kunstenaar skets 'n menslike figuur met opgehefde arms.
• Jan van Hunks is 'n legendariese figuur in die Kaap.

Afkorting:
• fig.

Vertaling:
Engels: figure, form; character
Nederlands: figuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sosialisme
Volgende onderwerp: folio
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:36:19 MGT 2024