Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doeleinde
doeleinde [boodskap #134442] Vr, 06 November 2020 09:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doeleinde
Afbreking: doel•ein•de
Samestelling: doel + einde
Uitspraak: /ˈdulˌəi̯n.də/


Selfstandige naamwoord: doeleinde
Meervoud: doeleindes

Betekenis:
• Wat 'n mens uiteindelik wil bereik.

Gebruik:
• Die inligting mag deur enigeen en vir enige doeleinde gebruik word.

Sinoniem:
• doel

Vertaling:
Engels: aim, objective, end
Nederlands: doeleinde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omgang
Volgende onderwerp: drinkplek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 19:59:58 MGT 2024