Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » marinier
marinier [boodskap #134437] Vr, 06 November 2020 07:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
marinier
Afbreking: ma•ri•nier


Selfstandige naamwoord: marinier
Meervoud: mariniers
Verkleinwoord: mariniertjie
Meervoud van verkleining: mariniertjies

Betekenis:
• 'n Seesoldaat; persoon wat opgelei is om ter see of op land naby die see te veg.

Gebruik:
• Tydens die oefening word mariniers met landingsvaartuie langs die kus ontplooi.

Afgelei:
• marinierskorps

Afkorting:
• mrnr.

Vertaling:
Engels: marine
Nederlands: marinier

Nota:
• Pasop: 'n "Navy SEAL" in die VSA is 'n marinier, maar 'n "US Marine" 'n landsoldaat.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: depressie
Volgende onderwerp: sorgvuldig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:29:47 MGT 2024